GESONDHEIDSAKE: 🦶🔥JIG (GOUT) - 07 Mei 2025

Loading player...
🎧 GESONDHEIDSAKE: 🦶🔥JIG (GOUT)
Wat is jig regtig, en hoekom is dit só pynlik? Wat veroorsaak ’n aanval – en is dit iets wat jy kan voorkom?
Ons kyk na:
🔹 Oorsake en risikofaktore
🔹 Behandeling en voorkoming
🔹 Wat om te doen as jy dink jy het jig
🔹 Wat van chroniese jig?
Jig is behandelbaar – moenie wag nie!
🎙️ Luister gerus weer:
#Gesondheidsake #Jig #Gout #SFMStreekRadio #VoorkomIsBeterAsGenesing
7 May 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min