Die Reserwebank appelleer teen hofuitspraak wat sê kripto is nie geld nie

Loading player...
Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika, bespreek die Reserwebank se appèl teen die hofuitspraak wat sê kripto is nie geld nie.
4 Jun 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min