Die rand hou aan om veld te wen teen die dollar

Loading player...
JB Smith, besturende direkteur van Sequoia Capital, bespreek die markte sowel as die finansiële resultate van Mr Price en die Foschini-groep.
6 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min