πŸ§»πŸ’¬ Wanneer laas het jy regtig 😌 verlig gevoel? 11 Junie 2025

Loading player...
πŸ§»πŸ’¬ Dis dalk nie iets waaroor jy elke dag praat nie... maar almal sit een of ander tyd vas. Of hardloop! πŸ’¨πŸ’© In hierdie week se πŸŽ™οΈ Gesondheidsake gesels Bianca openlik (maar taktvol!) oor hardlywigheid en diarree – wat dit veroorsaak, πŸ₯΄ wat jy daaraan kan doen, πŸ’‘ en wanneer jy liewer ’n dokter moet sien 🩺.
Of jy nou sukkel om iets te los... of wens jy kon ophou gaan 🚽 – hierdie een is vir jΓ³ΓΊ! πŸ‘‰ Moenie wag nie – verligting begin by kennis!
#Gesondheidsake #GesondeDae #Hardlywigheid #Diarree #VerligtingIsMoontlik #LuisterEnLeer #Spysvertering #sfmstreekradio
11 Jun 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. πŸ’‘ In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droΓ« vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min