Kom oorweeg die UFS as jou tersiêre studie tuiste en gesels met Studentewerwingsdienste

Loading player...
Assistant Direkteur, Rynhardt Smit, van die Departement: Studentewerwingsdienste aan die Universiteit van die Vrystaat, sluit by Yolanda Maartens aan om voornemende studente uit te nooi om die UFS as hul akademiese tuiste te oorweeg. Hy ontleed ook die primêre rol van studentewerwing en motiveer waarom die UFS jou keuse vir tersiêre studies moet wees.
23 Jun 2025 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min