Gesondheidsake: ๐ŸŽ™๏ธDie verband tussen kanker en parasiete ๐Ÿฆ  25 Junie 2025

Loading player...
๐ŸŽ™๏ธ ๐Ÿ”ฌ Die verband tussen kanker en parasiete ๐Ÿฆ 
Laas maand se gesprek met Gerda oor die verbintenis tussen kanker en parasiete het baie vrae uitgelok! ๐ŸŒช๏ธ Vandag is sy terug met โ€˜n opvolg en brei uit oor anti-parasietbehandeling en die invloed daarvan op kanker en chroniese siektes.
๐Ÿ‘‰ Wat het chroniese siektes, outo-immuun toestande en kanker in gemeen?
๐Ÿ‘‰ Watter omgewing laat hulle floreer?
๐Ÿ‘‰ Hoe werk die F-Scan en kan dit jou wys watter parasiete jy het?
๐ŸŒž En natuurlik sluit ons af met Gerda se sonskyngedagte vir die siel. ๐ŸŒž
Moenie hierdie belangrike opvolg misloop nie โ€“ dit kan jou denke รฉn gesondheid verander.
#ParasieteEnKanker #Gesondheidsake #GerdaPraatReguit #FScan #SFMStreekRadio #TLCHartenbosApteek
25 Jun 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: ๐ŸŒฟ Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid ๐ŸŒž 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter nรก โ€™n wandeling langs die see, tussen bome of net โ€™n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoeโ€ฆ
27 May 16 min

Gesondheidsake: Die Krag van Suurstof en Osoon - 06 Mei 2026

๐ŸŒฌ๏ธMaak Asemhaal Makliker โ€“ Die Krag van Suurstof en Osoon ๐ŸŒฌ๏ธ Hierdie week op Gesondheidsake het Christine van TLC gesels oor iets wat elke mens elke oomblik doenโ€ฆ asemhaal. Maar haal ons reg asem? ๐Ÿค” Ons kyk na: โœ… Hoekom suurstof sรณ belangrik is vir energie en welstand โœ… Watโ€ฆ
7 May 13 min

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos โ€™n fyn ingestelde orkes โ€“ en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. ๐Ÿ’ก In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel โ€“ B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate โ€“ Magnesium en Omega-3 vir โ€™n gesonde hart Immuunstelselโ€ฆ
3 Apr 13 min