Die 3de Engen OVK Boer vir die Toekoms Boeredag vind binnekort plaas!

Loading player...
Bemarking en Kommunikasie Bestuurder by OVK, Christel Basson sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul derde gewilde Boer vir die Toekoms Boeredag wat 28 Augustus plaasvind by Ou Tal se plek tussen Bloemfontein en Dealesville. Kom kuier saam op ’n dag vol landbou-inspirasie waar verskeie landbouverskaffers hul produkte en dienste uitstal. Aktuele landbouverwante kwessies word bespreek, en die dag sluit af met ’n indrukwekkende trekkerdemonstrasie. Vanjaar is daar ook ‘n spesiale werkswinkel vir vrouens in landbou. Kaartjies is beskikbaar by Quicket.
2 Jul 2025 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min