🎙️Toets Vandag – Leef Langer Môre❗ - 02 Julie 2025

Loading player...
🎙️Toets Vandag – Leef Langer Môre
🚨 ❗Het jy geweet jy kan diabetes, hoë bloeddruk of cholesterol hê sonder om dit te weet? In hierdie kragtige inset gesels Bianca van TLC Hartenbos gesels ons oor dié 🛑 drie stilmoordenaars en hoekom 🧪🔍siftingstoetse lewens kan red. Ons verduidelik hoe jy dit kan opspoor, wat jy self daaraan kan doen, en hoe jou mediese fonds dit dalk al klaar dek – sonder ekstra koste!
🎙️ Luister nou en gee jouself die geskenk van goeie gesondheid.
📍Luister gerus weer:
👉 Vra gerus uit oor toetse – 📞 044 695 1510
#Gesondheid #Siftingstoetse #Diabetes #HoëBloeddruk #Cholesterol #HartenbosApteek #LeefGesond
2 Jul 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min