Liza Nel sing n nuwe deuntjie met Moes Maar Ek Moenie

Loading player...
In 2023 het die Afrikaanse musiekbedryf die blondekop sangeres Liza Nel leer ken met haar
vrolike en tong-in-die-kies liedjie “My Bok”. In 2024 het sy verder haar plek in die bedryf
gevestig met die liedjie “Rooi”. En nou is sy terug – en sterker as ooit – met haar beste werk
nóg, die splinternuwe enkelsnit “Moes Maar Ek Moenie.”
3 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

“Lankal te Laat”: ’n Lied van Berusting, Nie Berou Nie

In sy eerste Afrikaanse enkelsnit vertel Dian Roux nie net van ’n gebroke verhouding nie — hy vertel van die stil oomblik voor die laaste woord, die trots wat vasgehou word tot dit uiteindelik loslaat, en die vrede wat kom wanneer jy besef: die pad wat jou wegvoer, is dieselfde…
16 Apr 6 min

“Sea Full of Curls”: Daniel John Dives Into His Evocative New Single

In an insightful radio interview, singer-songwriter Daniel John unpacks the inspiration, vulnerability, and sonic textures behind his latest release — “Sea Full of Curls.” From lyrical metaphors to studio experimentation, he shares how the song captures emotional tides, personal growth, and the beauty of life’s unpredictable waves.
7 Apr 7 min

“Gin Gesig”: Waar die lag en die seer saam dans

Ek praat Dillon Lerm oor sy nuwe enkelsnit Gin Gesig — ’n lied wat die kontras tussen die lekker van die oomblik en die onvermydelike “lelike gesig” van lewens se swaar oomblikke vasvang. Met sy kenmerkende Afrikaanse styl en stories wat aan die hart vat, wys Dillon weer hoekom hy…
2 Apr 7 min

Jy is die een: 'n gesprek oor liefde wat nie verduidelik hoef te word nie

Rian Strydom trek ons weer binne ’n lied wat nie verduidelik hoef te word nie. ‘Jy is die een’ ’n spesiale gesprek oor liefde en lojaliteit en ’n verbintenis wat net is. Saam met Sunette Bridges, skrywer van die lied hier’s ’n stuk Afrikaanse musiek wat jou nie net laat…
31 Mar 6 min