NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Loading player...
Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 27 Julie 2025 gelei deur ds Johan David.

Skriflesing: Rigters 1:1-4

Tema: Wie wag vir wie?
Hoe weet ons wanneer om te wag en wanneer om te doen?

Mag die week wat voorlê baie geseënd wees.
27 Jul 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES

Ons deel met u die Pinksterdiens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op 20 Mei 2026 soos gelei deur Ds Johan David. Skriflesing: 2 Koriniërs 5:1-9 Reeks: Voetspore van Geloof Tema: Ware geloof geanker in die onsienlike God
23 May 41 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES

Ons deel met u die Pinksterdiens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op 18 Mei 2026 soos gelei deur Theuns van der Nest. Skriflesing: Jeremia 29:4-13 Reeks: Voetspore van Geloof Tema: Geloof in moeilike tye
23 May 40 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op 17 Mei 2026 soos gelei deur Ds Johan David. Skriflesing: Genesis 12 Reeks: Voetspore van Geloof Tema: Die twyfelende geloofsheld
17 May 40 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Hemelvaartdiens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op 14 Mei 2026 soos gelei deur Ds Johan David. Skriflesing: Hebreërs 11:1-6 Tema: Om werklik te glo is …
16 May 42 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op 10 Mei 2026 soos gelei deur Ds Johan David. Skriflesing: Jeremia 9:23-24 Tema: “Genoeg oor jou – kom ons praat oor my!” Kan ‘n goeie verhouding op so ‘n benadering gebou word?
10 May 42 min