
17. 'n Tierboskat en 'n vlagswaaier. Met Toast Coetzer
Loading player...
Ons reis omdat ons nuuskierig is, maar ook omdat ons vir ewig op soek is na iets sonder naam - iets wat eers vorm kry die dag wat die jou pad kruis. Soos 'n tierboskat, of 'n vlagswaaier, of albei.
