Dit sit nie in SA-regering se broek om die tarief-tornado af te weer

Loading player...
Die regering het nie die finesse om internasionale politieke storms soos die Amerikaners se tarief-planne af te weer nie - maar ten minste begin meer lande Pretoria se hofsaak teen Israel steun. Só sê prof. Anthoni van Nieuwkerk, van die Thabo Mbeki-skool by Unisa aan Tim du Plessis, Dawie Boonzaaier en Liezel de Lange.
31 Jul 2025 Afrikaans South Africa Politics · News Commentary