Vroue moet mooi oor die aftreegaping trap

Loading player...
Navorsing toon dat vroue dikwels met minder geld as mans aftree. Jaco van Tonder, direkteur van adviseursdienste by Ninety One, verduidelik hoe vroue oor die aftreegaping kan trap.
18 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min