Landbou steeds bekommerd oor Terbufos-verbod

Loading player...
Dr. Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, gesels oor die verbod op Terbufos wat nog nie in werking getree het nie.
19 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min