Die dollar se dood is die rand se brood

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, verduidelik wat die sterker rand dryf en gesels oor Grindrod se finansiële resultate.
22 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min