Meer as 180 nuwe kultivarregistrasies in Suid-Afrika in drie jaar

Loading player...
Andrew Bennett, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse kultivar- en tegnologie-agentskap (Sacta), bespreek die nuwe kultivarregistrasies in Suid-Afrika.
26 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min