VKB - Toppie Jonker

Loading player...
VKB in Heilbron is groter en beter met ’n splinternuwe ligging. Toppie Jonker, VKB Uitvoerende Hoof van Kleinhandel, gesels met Yolanda Maartens oor alles en meer, regstreeks vanaf VKB Heilbron.
VKB - vier die liefde vir die land.
29 Aug 2025 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min