Augustus was 'n pragtige maand

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die plaaslike beurs se groei, deel sy insigte oor Bidvest en RCL Foods se finansiële resultate, en bespreek ArcelorMittal se finale sluiting van sy langstaalfabrieke.
1 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min