Die stokvis en Sea Harvest se wins lóóp

Loading player...
Die grootste seekosgroep in Suid-Afrika, Sea Harvest, het vandag tussentydse resultate bekend gemaak. Die omset is 34% hoër en die wins het meer as verdubbel. Die groep se bedryfshoof, Konrad Geldenhuys, bespreek die resultate.
1 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min