Shoprite skop gat

Loading player...
Shoprite, die grootste kleinhandelgroep in Afrika, het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Junie bekend gemaak. Die omset is net minder as 9% hoër, terwyl wins met byna 20% toegeneem het. Die uitvoerende hoof, Pieter Engelbrecht, bespreek die resultate.
2 Sep 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min