Rekordmaand: SA koop die meeste motors in 10 jaar

Loading player...
Henry Botha, hoof van strategie en analise by Absa Voertuigfinansiering, gesels oor motorverkope.
3 Sep 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min