Emosie skiet opbrengste in die voet

Loading player...
Martin Riekert, hoof van kleinhandelbeleggings by Momentum Beleggings, verduidelik hoekom sekerheid en kalmte oor beleggingsinkomste tydens groot markafswaaie so belangrik is.
11 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min