Momentum se wins spring met 40% en mik nou vir ’n R7 miljard wins

Loading player...
Jeanette Marais, uitvoerende hoof van Momentum, gesels oor die groep se finansiële resultate.
17 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min