Altvest soek R3.6 miljard om in Bitcoin te belê

Loading player...
Warren Wheatley, uitvoerende hoof van Altvest Capital, gesels oor hulle planne om $210 miljoen in te samel om Bitcoin aan te koop en ’n kripto-tesouriereserwe te vestig.
17 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min