Die Reserwebank sit op sy hande, los rentekoers onveranderd

Loading player...
Dr. Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing en Ekonomie, gesels oor die rentekoersbesluit.
18 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min