Groot toetssaak oor onteiening sonder vergoeding gou in die hof

Loading player...
Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, bespreek ’n saak wat as ’n toetssaak oor onteiening sonder vergoeding dien.
22 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min