Spaar so vir ‘n mediese noodgeval

Loading player...
Eric Jordaan, direkteur by Crue Invest, verduidelik hoe jy kan spaar vir ’n mediese noodgeval.
26 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min