ENGO se Omgiedag is om die draai en jy kan betrokke raak

Loading player...
Omgiedag is om die draai en vind plaas op 31 Oktober 2025! Dit is die vyfde jaar wat die fondsinsamelings dag plaasvind en skole kan betrokke raak deur Omgie te nooi om hulle te besoek en daar kan saam na videos met belangrike tema’s gekyk word of lekker ingekleur word. Besighede kan ’n pakket koop teen R1500 of plakkers kan gekoop word teen R20 vir ’n volwassene en R10 vir ’n kind! Vir besonderhede, stuur ‘n epos aan info@engo.co.za of ’n WhatsApp na hul bemarkingsnommer 060 548 5543.
30 Sep 2025 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min