Ander voorsieners kla oor die speelveld teen Eskom nie gelyk is nie

Loading player...
De Villiers Botha, woordvoerder en raadslid van SAPVIA en uitvoerende hoof van Solareff, gesels oor die uitdagings en mededinging met Eskom.
30 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min