FNB se navorsing wys groei in die eiendomsbedryf

Loading player...
John Loos, eiendomsekonoom by FNB, gesels oor die jongste huisprysindeks en wat dit vir die plaaslike eiendomsmark beteken.
30 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min