Die Amerikaanse regering sluit sy deure

Loading player...
Prof Jannie Rossouw, professor by Wits se Sakeskool, verduidelik wat die Amerikaanse regering se sluiting vir wêreldmarkte en Suid-Afrika kan beteken.
1 Oct 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min