Old Mutual bou vertroue in die landbousektor

Loading player...
Liza de Beer, hoof van nuwe produkte en innovasie by Old Mutual, gesels oor die rol van vertroue en versekering in die volhoubaarheid van die landbousektor.
1 Oct 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min