Nuwe wolfabriek in die Paarl net een van drie in die wêreld

Loading player...
Stefan Gerber, stigter van Gerber & Co, gesels oor die maatskappy se nuwe wolfabriek in die Paarl.
7 Oct 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min