Diaan Lawrenson gesels oor nuwe dramareeks!

Loading player...
Sy is soveel meer as die "mode-, sosiale-, skoonheid-,en letterkunde-redaktriese"; sy is ook 'n regisseur, vervaardiger en die hoof uitvoerende beampte van AFDA.

Diaan Lawrenson is beslis "je ne sais quoi" πŸ’…πŸ½ Binnekort is sy te sien in die nuwe kykNET-dramareeks, 'Appels en Tee'.

Sy gesels met The Drive with Rob and Roz oor haar rol en meer.
9 Oct 2025 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes