Die wêreld wek meer groenkrag as steenkoolkrag op

Loading player...
Tommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging, gesels oor groenkragopwekking en die toekoms van energievoorsiening.
9 Oct 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min