SA se informele ekonomie is besig om te pomp

Loading player...
Dr. Steve Minnaar van Abax Investments en Ryk van Niekerk gesels oor Standard Bank se Inaugural Informal Economy Report.
15 Oct 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min