Die padongelukkeondersoek krap nuwe wonde oop in die Parlement

Loading player...
Pieter de Bruyn, voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), gesels oor die parlementêre ondersoek na die Padongelukkefonds.
16 Oct 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min