Gesondheidsake: 🌴 VAKANSIE... en toe word jy siek? 🤒☀️29 Oktober 2025

Loading player...
🌴 VAKANSIE... en toe word jy siek? 🤒☀️
Gerda gesels vanoggend op SFM Streek RADIO oor die verskynsel van “leisure illness” – hoekom so baie mense siek word nét wanneer hulle uiteindelik op vakansie gaan, of in die eerste week ná die vakansie. 🏖️😷
Hoe kan jy dit voorkom? Watter aanvullings en medikasie is slim om saam te neem sodat jy nie jou hele vakansie in die bed deurbring nie? 💊🧳
Luister in vir praktiese gesondheidswenke én Gerda se inspirerende vakansie-sonskyngedagte ☀️💛
🎧 Skakel in op SFM Streek RADIO of luister aanlyn by 👉 sfmstreek.com
#Gesondheidsake #VakansieSiekte #SFMStreekRadio #KusTotKruin #TheLocalChoice
29 Oct 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min