Agriskoops - 14 November 2025

Loading player...
Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.

Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons gesels verder oor die landbouplan en die lanbouorganisasie TLU SA se kommer met dit.
14 Nov 2AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 5 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman van Baytrac oor hulle produk Spraytrac. Sy verduidelik hoe boere met hul spuitwerk kan baat by die gebruik van die produk en hoe dit in die praktyk werk.
5 Dec 2AM 4 min

Agriskoops - 4 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Wimpie van Niekerk. Hy is ʼn suiwelboer van Caledon in die Wes-Kaap. Hy is onlangs aangewys as die beste mediumskaal meester-suiwelboer van die Jaar by die 2025 Nasionale Meesters-suiwelboer toekennings. Ons gesels oor sy boerdery, die rol van suiwelboerdery as deel van landbou…
4 Dec 3AM 5 min

Agriskoops - 3 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Marius van der Merwe van FarmRanger oor veediefstal en wat boere kan doen om hulself teen hierdie misdaad te beskerm. Ons hoor meer oor die reis agter die skep van FarmRanger se GPS Vee Sekuriteitshalsbande en hoe dit boere help.
3 Dec 3AM 4 min

Agriskoops - 2 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Janine Byleveld van Agri SA oor ʼn Whatsapp platform waarop boere en die publiek enige sprinkaanswerms wat hulle waarneem kan aanmeld. Dit geld ook vir ander waarnemings soos onder andere veldbrande. Janine gee ook waardevolle raad vir motoriste wat om te doen as…
2 Dec 3AM 4 min

Agriskoops - 1 Desember 2025

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder van Rovensa Next oor die aartappelblaarmyner, watse skade dit kan aanrig en wat die ekonomiese impak daarvan is. Sy vertel ons ook meer oor hoe boere hulle aartappelplante teen hierdie pes kan beskerm.
1 Dec 2AM 4 min