Wat begin het as die beplanning van 'n toekoms vir sy seun, het geëindig met 'n pa wat deur dieselfde seun gedagvaar word! Dit alles oor geld wat die pa vir die seun gespaar het.
Navorsers aan die Universiteit van Maryland het ’n draagbare toestel ontwikkel wat ontwerp is om winderigheid op te spoor en op te neem ten einde spysverteringsgesondheid beter te verstaan.
Ons almal gebruik allerlei verskonings om geleenthede te ontduik wat ons nie wil bywoon nie. Maar watter verskoning sou jy gebruik om uit ’n gereëlde huwelik te kom?
Inwoners van Kaohsiung het byna twee jaar lank laatnag-megafoon-tirades van 'n buurvrou verduur wat verskeie kere per week beledigings van haar balkon af uitgestuur het.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.