
Jou laaste projek
Loading player...
Op ons plaas is daar twee damme; albei was my oupa se bouprojekte. Een dam is voltooi en dikwels vol water. Die ander dam het hy as gevolg van sy gesondheid nooit klaar gebou nie en dit staan tot vandag toe nog leeg.

