Op vandag se Agriskoops gesels ons met Emile Jordaan van METOS SA. Hy vertel meer oor die samewerking tussen METOS SA en Aartappel SA. Hy gee ʼn oorsig waaroor dit presies gaan en wat die doel van die samewerking is. Hy verduidelik verder hoe die data wat verkry word, produsente…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels oor wat die grootste voordeel is wat kliënte uit Baytrac se diensbenadering kry en hoe Baytrac langtermynverhoudings met kliënte op bou. Sy gee ook ʼn oorsig van hoe Baytrac kliënte se bekommernisse of…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag. Hy gesels vandag oor ʼn aanbod van 'n gratis elektriese voertuig battery herlaaier en 'n gratis kunsmatige intelligensie…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Fritz Rexrodt van die maatskappy Swavet. Hy verduidelik die maatskappy se verbintenis tot sy belofte, “Your animals, our priority”, en beklemtoon sommige van die belangrikste Swavet-produkte waarvan boere moet weet. Hy bespreek ook hoe die maatskappy kleinskaalse en opkomende boere ondersteun deur middel…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn Probe-konsultant by die maatskappy DFM Technologies, Lauren McMorran. Sy verduidelik wat die DFM-probes behels, hoe dit werk en hoe dit tot voordeel van klein tot groot boerderye ingespan kan word.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.