Ruhan du Toit deel opwindende nuus oor nuwe musiek

Loading player...
Afrikaans is Groot het vanjaar 'n bietjie anders gelyk toe daar 'n jakkals op die verhoog van die grootste Afrikaanse musiek­konsert verskyn het. Dit was nie die eintlike persoon wat agter die kunsmatige Afrikaanse musiek sit nie, maar eerder een van Afrikaans se mees geliefde sangers, Ruhan du Toit.
28 Nov 2025 3AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes

DJ Jazzy D returns to Jacaranda FM for one night only

For the finale of the Feel Good Tour, we will be hosting the Ultimate Feel Good Party. Party Nights with Ankle Tap Live will be broadcasting live from Prison Break Market, San Quentin, on 29 May. Joining him will be Jacaranda FM’s very own Rob Forbes, Mack Rapapali, and DJ…
27 May 1AM 4 min