Gesondheidsake: – Post-Exam-Illness & Jou Liggaam se “Reset” 🎧 03 Desember 2025

Loading player...
Gerda verduidelik hoekom ons matrieks en studente wat uiteindelik klaar met hul eksamens is, skielik siek word na die eksamens? 🤒
Vanoggend gesels ons met Gerda oor:
✔️ Wat presies post-exam-illness is
✔️ Hoe die liggaam ná ’n stresvolle eksamenfase “reset”
✔️ Hoekom ouers nou ’n groot rol speel om te keer dat die kinders in die vakansie siek word
✔️ En watter belangrike seisoenwenke luisteraars by The Local Choice Hartenbos Apteek moet hoor
Luister in, deel dit met ander ouers – en help jou kind gesond die vakansie ingaan! 🌞💊
3 Dec 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min