Skorpio deur Deon Meyer

Loading player...
Ons eindig ’n jaar van fassinerende boekpraatjies op Pagecast met ’n opwindende gesprek tussen Deon Meyer en Beer Adriaanse oor die topverkoper Skorpio.

Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het... was dit 'n ongeluk, of koelbloedige moord? En op ’n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ’n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ’n liggaam in die wrak gevind...

#DeonMeyer #BennieGriessel
8 Dec 2025 English South Africa Books · Society & Culture

Other recent episodes

Pagecast at Kingsmead Book Fair: Lebo Mazibuko

Pagecast recorded live at the Kingsmead Book Fair, where Lebo Mazibuko sat down with Zwanga Nemanshi from Jonathan Ball Publishers for a candid conversation about her latest novel, Fabrics of Love. In this episode, Lebo reflects on the stories and inspirations behind the book - a moving exploration of love,…
1 Jun 14 min