Saintsburg bied byna ‘n dekade al ondersteuning vir leerders wat tuisonderrig verkies

Loading player...
Saintsburg ondersteun al byna ’n dekade lank gesinne wat tuisonderrig doen. Hulle volg ook die Cambridge-kurrikulum en help leerders om aanlyn hul skoolloopbaan met sukses af te handel. Bemarkings Direkteur en Hoof van Ouer Sake, Louise Ruthven, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel oor die pad vorentoe vir leerders wat klaar maak met hul tuisonderrig, hoe die Cambridge-kurrikulum werk e nook hoe gesinne kontak kan maak vir ondersteuning en meer inligting. Besoek gerus saintsburg.com en registreer jou kind vandag.
8 Dec 2025 1AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min