Kwantumtegnologie hou ’n groot bedreiging vir kripto in

Loading player...
Carel van Wyk, medestigter van MoneyBadger, verduidelik die risiko wat kwantumtegnologie inhou en ’n moontlike oplossing.
10 Dec 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min