
Clint Aplon vertel oor Lukas de Jager: ’n skrywer wat sy eie pad stap in Skemergrond
Loading player...
Ontdek hoe Clint Aplon sy innerlike wêreld bring na Lukas se werklikheid — ’n senuweeagtige maar vurige skrywer wat vriendskap, liefde en geloof in die lewe leer vind.Skemergrond is Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)

