Desember Vakansie Gesondheid – Moenie dat jou vakansie jou onderkry nie! 17 Desember 2025

Loading player...
☀️🍹 Desember Vakansie Gesondheid – Moenie dat jou vakansie jou onderkry nie!☀️ Son, braaivleis en kuier is deel van Desember… maar sonbrand, voedselvergiftiging en babelas hoef nie te wees nie.
In hierdie insiggewende gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos praktiese raad oor:
☀️ Hoe om jou vel teen die son te beskerm
🍗 Wat om te doen as kos jou inhaal
🍺 Algemene babelas-mites — en wat regtig werk
💧 Hoe om jou liggaam vinniger te help herstel
Eenvoudige wenke wat ’n groot verskil kan maak vir jou vakansie.
🎧 Luister weer:
#SFMStreekRadio #VakansieGesondheid #DesemberSommer #HartenbosApteek #GesondLeef
16 Dec 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min