Die JSE slaan wéér ‘n rekord en die rand hou koers

Loading player...
Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, gesels oor die rand se sterk lopie, koper se nuwe hoogtepunt en die beweging in die olieprys.
6 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min